Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie : Godsdienste, kultusse &populêre oortuigings

Item request has been placed! ×
Item request cannot be made. ×
loading   Processing Request
Share on Goodreads
  • Additional Information
    • Abstract:
      Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie dek alles wat lesers wil weet oor die wêreld se godsdienste en filosofieë - in een boek! Soos wat die wêreld om ons kleiner word, word mense aan meer godsdienste en populêre oortuigings blootgestel as ooit van tevore. Die boek is geskryf deur'n hoërskool-onderwyser in Godsdiensstudie en'n professor in teologie en verduidelik die ontstaan, geskiedenis, toepassings en gelowe van 40 verskillende groepe of geloofsdenkrigtings. Kenmerke sluit in: Diagramme en tabelle vir maklike vergelyking van verskillende godsdienste en toepassings.'n Oorsig van wêreldgodsdienste, nuwe godsdienste en godsdienste in populêre culture.'n Bespreking oor die ontstaan, geskiedenis en tipiese volgelinge van elke godsdiens Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie is'n moet vir enigiemand wat nuuskierig is oor of belangstel in verskillende godsdienste. Geen ander boek dek so'n verskeidenheid van onderwerpe nie - van Islam, Sjamanisme en Mormonisme tot ateïsme, vampirisme en astrologie. Die boek is ideaal vir individuele lees- en naslaanwerk, maar is ook uiters geskik vir gebruik in groepsbesprekings en in die klaskamer.
    • Publication Type:
      eBook.