Halfmens kan planter om bos lei

Item request has been placed! ×
Item request cannot be made. ×
loading   Processing Request
  • Author(s): By:Ernst van Jaarsveld
  • Source:
    Beeld (Johannesburg, South Africa), May 22, 2009 News HG, p. 16 4pp
  • Additional Information
    • Abstract:
      Carolize Jansen wil meer weet oor die kompos wat in die Kirstenbosch- botaniese tuin gebruik word. Carolize, ons gee hier by Kirstenbosch jaarliks vir die meeste van ons aangeplante plante 'n komposdeklaag. Kompos is natuurlik, organies en brand nie plante nie. Veral aalwyne vind baat by 'n komposdeklaag. Die deklaag stel plantvoedsel geleidelik beskikbaar, beskerm die grond teen uitdroging en moedig erdwurms en ander noodsaaklike grondlewende wesens soos swamme aan...